Welkom


Nuutste Pos: Getuienis deur my aksies

Reeks 1: Gelykenisse

 

Blaai deur die webtuiste vir idees om jou Sondagskool klas mee op te kikker.

Vir woord speletjies klik aan die bokant van die webblad “Speletjies”, vir lesse kyk na die Menu aan die regterkant van die bladsy.

Temas vir klas besprekings is ook nou beskikbaar in die boonste kieslys “Besprekings”.

As jy idees soek oor ‘n spesifieke onderwerp, of as jy oulike idees het wat jy wil deel, laat weet ons: info@sondagskoolidees.co.za

Alle lesse is beskikbaar in .pdf formaat, e-pos ons met jou versoek.