Die Tien Plae
Teks: Eksodus 6:27 – 11:10
1. Water in Bloed
2. Paddas
3. Muggies
4. Steekvlieë
5. Pes onder die vee
6. Swere
7. Hael
8. Sprinkane
9. Duisternis
10. Dood van die eersgeborenes
Aktiwiteit 1: Bespreking
- Wat maak die Israeliete in Egipte?
- In wie het die Israeliete geglo?
- In wie het die Egiptenare geglo?
- Hoekom is die 10 plae gestuur?
Aktiwiteit 2:
Vir ‘n weergawe wat maklik uitgedruk kan word epos: info@sondagskoolidees.co.za
Vind die volgende plae in die woordblok:
Bloed, Paddas, Muggies, Steekvlieë, Pes, Swere, Hael, Sprinkane, Duisternis, Dood, Eersgeborene
09:52 on March 6th, 2013
Ek wil met groot dankbaarheid se baie baie dankie vir jou sondagskool idees dit help my baie en die kinders geniet dit net so.
10:04 on April 21st, 2014
Baie baie dankie vir jou idees. ek het begin om uit te help by die sondagskool en sodoende maar nog niet vir my.
baie dankie
Seënwense
Lea
10:27 on February 13th, 2015
u Het regtig waar oulike idees die kinders sal dit geniet