Johannes die doper

Laai af in pdf:Johannes die doper

Teks: Markus 1:4-11

Bespreking:

  1. Wat beteken “bekeer”?
  2. Hoe bely ‘n mens jou sondes?
  3. Hoekom het mense hulself laat doop?

 

Aktiwiteit: Teken ‘n duif met behulp van die nommers

duif

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Bron: http://www.printactivities.com/ConnectTheDots/dove-dot2dot.html

 

Aktiwiteit: Doolhof

Help vir Johannes om sy pad tot by die rivier te vind:

johannes

 

 

 

 

 

 

Comments are closed.