Wysheid

Laai af in pdf: wysheid

Teks:

Spreuke 2:6-7: Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig. Hy laat eerlike mense sukses behaal en Hy beskerm dié wat onberispelik lewe

Klasbespreking:

  1. Wat is wysheid?
  2. Waar kom wysheid vandaan?
  3. Watter persoon in die Bybel was baie wys?

 

Aktiwiteit – Wyse uil

 Benodighede:

  • Toiletrol
  • Sker, gom, inkleurpotlode, papier

 

Stap 1: Die toiletrol sal die uil se lyf wees. Vou die bokant van die toiletrol na binne, om die uil se ore te vorm

rol

 

 

 

 

 

 

Vou die bokant na binne

Vou die bokant na binne

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Stap 2: Op papier, teken oë, ‘n bek, en vlerke.

Stap 3: Kleur die uil se lyf in

kleur die lyf in

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Stap 4: Plak die oë, bek en vlerke op die uil

IMAG0508

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Stap 5: Skryf Spreuke 2:6 uit op ‘n stukkie papier wat op die uil se rug geplak kan word.

IMAG0510

Comments are closed.