Reeks 1 – Gelykenisse

Wat die reeks bevat:

  • 7 Gelykenisse met klasbesprekings
    • Die Verlore Skaap – Laai Gratis af
    • Die Goeie Samaritaan
    • Die Verstandige Bouer
    • Die Saaier
    • Dief In Die Nag
    • Geslote Deur
    • Onvergeefsgesinde Slaaf
  • 8 Aktiwiteite
    • Blokkiesraaisel
    • Woordsoek
    • Klaskamer speletjie
    • Bordspeletjie
    • 2 x Knip-en-plak idees
    • Projek om by die huis te voltooi en te versorg
    • Lekkerny projek
  • Maklike druk idees met ‘n aktiwiteit per bladsy wat uitgedruk kan word om in die klaskamer te gebruik. Druk een per student

Koste: slegs R50 vir die reeks in .pdf formaat

Bankbesonderhede sal aan jou gestuur word, na registrasie.

Reeks 1 - Registrasie

Fields marked with a * are required