Reeks 2

Wat die reeks bevat:

9 Lesse wat handel oor Jesus met klasbesprekings

  • Les 1 – Jesus, wie is Hy – Laai Gratis af
  • Les 2 – Jesus vertel die gelykenis van die lamp
  • Les 3 – Jesus roep die kindertjies
  • Les 4 – Jesus se verskillende name
  • Les 5 – God is Liefde
  • Les 6 – Jesus roep sy dissipels
  • Les 7 – Jesus doen wonderwerke
  • Les 8 – Jesus word gekruisig
  • Les 9 – Jesus se opstanding

9 Aktiwiteite sluit in

  • Maklike druk idees met ‘n aktiwiteit per bladsy wat uitgedruk kan word om in die klaskamer te gebruik. Druk een per student
  • Woordsoek
  • Knip-en-plak idees
  • Inkleur
  • Doolhof
  • Lantern projek

Koste: R100 vir die reeks in .pdf formaat, ons e-pos die reeks vir jou binne 48 uur vandat ons die bewys van betaling ontvang het.

Bankbesonderhede sal aan jou gestuur word, na registrasie.

 

Reeks 2 - Registrasie

Fields marked with a * are required